Kristen Wiig

Kristen Wiig
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Augustus 1973 (1973-08-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristen Wiig (gebore 22 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), The Secret Life of Walter Mitty (2013), en The Skeleton Twins (2014), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy